Google
 
Web ManofKnowledge.com


 
Top/World/Afrikaans/Rekenaars
Afrikaanse Speltoetser
Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde.
Afrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker
Speltoetsers vir MS Office 97/2000/XP/2003 en Word 6/7, ontwikkel in samewerking met die Noordwes Universiteit, Suid-Afrika (vroeër Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys).
Alles oppiWeb
Geoutomatiseerde domeinnaamregistrasie. Maatskappy in Barberton, Suid-Afrika (naambedieners in Arizona, Verenigde State). Werf in Engels en Afrikaans.
Arkweb Ontwerp
Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies.
Blokkiesinkleur-rekenaarspeletjie
Spel vir twee spelers. Kyk wie kan die meeste blokkies inkleur.
Die Afrikaanse Webwerf
Gratis webspasie vir Afrikaanse webwerwe. Doen aanlyn aansoek.
Die geskiedenis van die internet
Vrae soos "wat is die internet", "waar kom dit vandaan", en "hoe skakel ek in op die internet" word breedvoerig bespreek en verduidelik.
Doki Webontwerp
Spesialiseer blykbaar in Flash-webwerwe. Dienste en portefeulje.
DPA Rekenaaropleidingskool
Rekenaarskool met kursusse in o.a. MS Office en ander kantoorverwante sagteware.
i2i Rekenaardienste
Tuisdienste, opleiding, nasorg, ISP's en franchise'e.
Infokerk
Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware.
Interpret
Teks-na-spraak- en vertalingsagteware vir Engels na Afrikaans, asook tweetalige woordeboeke.
ITWeb - IT-nuus in Afrikaans
Nuusportaal met o.a. daagliks bygewerkte artikels oor die IT-bedryf.
Jubelatè rekenaarleersentrum
Christelike skool wat uitsluitlik van rekenaarpakkette gebruik maak vir individuele onderrig.
Kenweb
Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste.
Kleuter-Klieks
Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar.
LB Rekenaars
Lourens Botha verkoop rekenaars en -toebehore.
Leer jouself webblaaie ontwerp
'n Volledige, gratis aanlyn kursus in HTML3.2. Leer webontwerp in Afrikaans, met volledige voorbeelde.
Lochner - Rekenaars
Brokkies oor rekenaars en skakels na rekenaarwerwe.
Lotto Sonder Grense
Loterysagteware te koop, met drukfunksie en meervoudige genereerfunksies. Vereis Java. Gratis demonstrasieweergawe.
NG Web
Webdienste soos huisvesting, webontwerp en e-pos vir NG-gemeentes.
Printing Things
Grafiese ontwerp en drukwerk in Potchefstroom.
Rekenaars
Rekenaars, -onderdele en -sagteware te koop.
Rekenaars webwerf
Rekenaars op afbetaling in die Wes-Kaap en Klein Karoo in Suid-Afrika.
Shareaza in Afrikaans
Taallêer vir dié lêerdelingsprogram.
Stellenbosch Publishers
'n Speltoetser genaamd Proefleser, tesourus genaamd GrEAT en woordeboek (EN<>AF en EN<>DE) genaamd TextDynamika (vroeër Rosetta) vir Microsoft Windows.
Treehouse Consulting
Rekenaarverkoopsdienste, webwerfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding, nuwe rekenaars, onderdele en sagteware, geleë in die Boland, Suid-Afrika
Trio Sagteware
Webwerf- en besigheidsagtewareontwikkeling vir besighede, geleë in Suid-Afrika.
TrioMelk
Bestuursagtewarepakket vir Suid-Afrikaanse melk- en vleisbeesboer. Windows-gebaseer.
Upfront Systems
'n Span programmeerders wat 'n verskeidenheid sagteware ontwerp. Ondersteun ook gemeenskapsprojekte.
Webgrafika
Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp.
Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme - termlysgesprek
E-poslys waar taal- en rekenaarentoesiaste Afrikaanse rekenaarterme bespreek en nuwe terme skep. Bevat ook soekbare openbare argief.
WSpel
Gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office 2000/XP/2003. Woordelys aangepas by jongste spelreëls. Webwerf bevat ook handleiding en gedigte.
Zetreco webtuisteontwerp
Jeffreysbaaier wat webwerwe ontwerp.


  Arts |  Business |  Computers |  Games |  Health |  Home |  News |  Recreation |  Reference

Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor